Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Waar u sterf, sal ek sterf,+ en daar sal ek begrawe word. Mag Jehovah so aan my doen en daaraan toevoeg+ as enigiets anders as die dood my en u sou skei.”

  • 1 Samuel 18:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Joʹnatan en Dawid het ’n verbond gesluit,+ omdat hy hom liefgehad het soos sy eie siel.+

  • 1 Samuel 19:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Wat Saul se seun Joʹnatan betref, hy het groot behae in Dawid gehad.+ Daarom het Joʹnatan Dawid vertel en gesê: “My vader Saul wil jou laat doodmaak. En wees asseblief dan nou môreoggend op jou hoede, en jy moet in ’n skuilplek bly en wegkruip.+

  • 1 Samuel 20:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het Joʹnatan weer vir Dawid gesweer weens sy liefde vir hom; want hy het hom liefgehad soos hy sy eie siel liefgehad het.+

  • 1 Samuel 20:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Die dienaar het gegaan. Wat Dawid betref, hy het daar naby aan die suidekant opgestaan. Toe het hy met sy gesig op die aarde geval+ en drie keer gebuig; en hulle het begin om mekaar te soen+ en oor mekaar te huil, totdat Dawid die meeste gehuil het.+

  • 1 Samuel 23:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Joʹnatan, die seun van Saul, het toe opgestaan en na Dawid in Hores gegaan, sodat hy sy hand kon versterk+ met betrekking tot God.+

  • Spreuke 17:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+

  • Spreuke 18:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel