27 En teen sonsondergang het Josua bevel gegee, en hulle het hulle van die pale afgehaal+ en hulle in die grot gegooi waar hulle weggekruip het. Toe het hulle groot klippe voor die opening van die grot gesit—wat vandag nog daar is.
7 En toe die huis gebou is, is dit van klaar gekapte breekklip+ gebou; en hamers en byle of enige ystergereedskap is nie in die huis+ gehoor terwyl dit gebou is nie.