Prediker 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Watter voordeel is daar vir ’n mens in al sy harde werk waaraan hy hard werk+ onder die son?+ Prediker 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En ek het die lewe gehaat,+ omdat die werk wat onder die son gedoen is, vanuit my standpunt rampspoedig was,+ want alles was nietigheid en ’n gejaag na wind.+ Matteus 16:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want van watter nut sal dit vir ’n mens wees as hy die hele wêreld wen, maar sy siel inboet?+ Of wat sal ’n mens in ruil+ vir sy siel gee? 1 Timoteus 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want ons het niks in die wêreld ingebring nie, en ook kan ons niks uitdra nie.+
17 En ek het die lewe gehaat,+ omdat die werk wat onder die son gedoen is, vanuit my standpunt rampspoedig was,+ want alles was nietigheid en ’n gejaag na wind.+
26 Want van watter nut sal dit vir ’n mens wees as hy die hele wêreld wen, maar sy siel inboet?+ Of wat sal ’n mens in ruil+ vir sy siel gee?