Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek, ja ek, het my gewend tot al my werke wat my hande verrig het en tot die harde werk waaraan ek hard gewerk het om dit tot stand te bring,+ en kyk! alles was nietigheid en ’n gejaag na wind,+ en daar was niks voordeligs onder die son nie.+

  • Jesaja 55:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Waarom bly julle geld betaal vir wat nie brood is nie, en waarom swoeg julle vir iets wat nie versadig nie?+ Luister aandagtig na my en eet wat goed is,+ en laat julle siel hom in vettigheid verlustig.+

  • Matteus 16:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want van watter nut sal dit vir ’n mens wees as hy die hele wêreld wen, maar sy siel inboet?+ Of wat sal ’n mens in ruil+ vir sy siel gee?

  • Johannes 6:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Moenie werk vir die voedsel wat vergaan nie,+ maar vir die voedsel wat vir die ewige lewe bly,+ wat die Seun van die mens julle sal gee; want op hom het die Vader, ja, God, sy seël van goedkeuring gedruk.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel