Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.

  • Jesaja 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Julle land is ’n woesteny,+ julle stede is met vuur verbrand;+ julle grond—reg voor julle word dit deur vreemdelinge+ verteer,+ en die verwoesting is soos ’n omverwerping deur vreemdelinge.+

  • Jesaja 3:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En sy ingange sal moet treur+ en aan smart uiting moet gee, en hy sal beslis uitgeskud word. Hy sal op die grond gaan sit.”+

  • Jesaja 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het ek gesê: “Hoe lank, o Jehovah?”+ Toe het hy gesê: “Totdat die stede in puin stort, om sonder inwoner te wees, en die huise sonder ’n mens is en die land verwoes is tot ’n woesteny,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel