19 “Ek skep die vrug van die lippe.+ Bestendige vrede sal daar wees vir die een wat ver is en vir die een wat naby is”,+ het Jehovah gesê, “en ek sal hom genees.”+
27 Ek laat vir julle vrede na, ek gee julle my vrede.+ Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Moenie dat julle hart verontrus word of van vrees ineenkrimp nie.