2 Samuel 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En daar was ’n deugniet+ daar, met die naam Seba,+ die seun van Bigri, ’n Benjaminiet; en hy het op die horing geblaas+ en gesê: “Ons het geen deel aan Dawid nie, en ons het geen erfdeel in die seun van Isai nie.+ Elkeen na sy gode,+ o Israel!” 2 Samuel 22:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want dodelike branders het my omring;+Stortvloede van deugniete het my bly verskrik.+ Psalm 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die toue van die dood het my omring;+Stortvloede van deugniete het my ook bly verskrik.+
20 En daar was ’n deugniet+ daar, met die naam Seba,+ die seun van Bigri, ’n Benjaminiet; en hy het op die horing geblaas+ en gesê: “Ons het geen deel aan Dawid nie, en ons het geen erfdeel in die seun van Isai nie.+ Elkeen na sy gode,+ o Israel!”