Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En Babilon, die sieraad van die koninkryke,+ die prag van die trots van die Galdeërs,+ sal word soos toe God Sodom en Gomorʹra verwoes het.+

  • Jesaja 14:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “En ek sal teen hulle opstaan”,+ is die woord van Jehovah van die leërs.

      “En ek sal van Babilon naam+ en oorblyfsel en nakomeling en nageslag+ uitroei”, is die woord van Jehovah.

  • Jesaja 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En kyk nou, daar kom ’n strydwa met manne, met ’n span perde!”+

      En hy het begin spreek en gesê: “Dit het geval! Babilon het geval,+ en al die gesnede beelde van sy gode het Hy teen die grond verbrysel!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel