Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En Babilon, die sieraad van die koninkryke,+ die prag van die trots van die Galdeërs,+ sal word soos toe God Sodom en Gomorʹra verwoes het.+

  • Jesaja 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 moet jy hierdie spreekwoord teen die koning van Babilon aanhef en sê:

      “Hoe het die een wat ander dryf om te werk, opgehou, hoe het die onderdrukking opgehou!+

  • Jesaja 45:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Só het Jehovah vir sy gesalfde,+ vir Kores, gesê, wie se regterhand ek gevat het+ om nasies voor hom te onderwerp,+ sodat ek selfs die heupe van konings kan ontgord; om voor hom die tweevleueldeure oop te maak, sodat die poorte nie gesluit sal wees nie:

  • Jeremia 50:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want ’n nasie het uit die noorde teen hom opgetrek.+ Dié maak sy land ’n voorwerp van verbasing, sodat niemand daarin woon nie.+ Mense sowel as mak diere het gevlug.+ Hulle het weggegaan.”+

  • Jeremia 51:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Skielik het Babilon geval, sodat hy gebroke is.+ WEEKLAAG oor hom.+ Neem balsem vir sy pyn.+ Miskien sal hy gesond word.”

  • Daniël 5:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “PERES—u koninkryk is verdeel en aan die Mede en die Perse gegee.”+

  • Openbaring 14:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ’n ander, ’n tweede engel, het gevolg en gesê: “Sy het geval! Babilon+ die Grote het geval,+ sy wat al die nasies van die wyn+ van die toorn van haar hoerery+ laat drink het!”

  • Openbaring 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het met ’n sterk stem uitgeroep+ en gesê: “Sy het geval! Babilon die Grote het geval,+ en sy het ’n woonplek geword van demone en ’n skuilplek van elke onrein uitwaseming+ en ’n skuilplek van elke onrein en gehate voël!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel