Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 29:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 want wanneer hy sy kinders, die werk van my hande, in sy midde sien,+ sal hulle my naam heilig,+ en hulle sal beslis die Heilige van Jakob heilig,+ en vir die God van Israel sal hulle ontsag hê.+

  • Jesaja 60:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En wat jou volk betref, hulle sal almal regverdig wees;+ tot onbepaalde tyd sal hulle die land besit,+ die spruit wat deur my geplant is,+ die werk van my hande,+ om prag aan my te verleen.+

  • Jeremia 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En ek het gesê: ‘Hoe het ek jou tog onder die seuns geplaas en aan jou die begeerlike land gegee,+ die erfbesitting van die sieraad van die leërs van die nasies!’ En ek het verder gesê: ‘“My Vader!”+ sal julle tot my roep, en julle sal julle nie daarvan afkeer om my te volg nie.’

  • Hosea 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En die getal van die kinders van Israel sal soos die sandkorrels van die see word, wat nie gemeet of getel kan word nie.+ En op die plek waar daar voorheen vir hulle gesê is: ‘Julle is nie my volk nie’,+ sal daar vir hulle gesê word: ‘Die kinders van die lewende God.’+

  • Galasiërs 3:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel