Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+

      En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+

      En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+

      En die fondamente van berge aan die brand steek.+

  • Psalm 79:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hoe lank, o Jehovah, sal u vertoornd wees? Vir ewig?+

      Hoe lank sal u ywer brand net soos ’n vuur?+

  • Jesaja 10:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Israel se Lig+ sal ’n vuur word,+ en sy Heilige ’n vlam;+ en dit sal opvlam en op een dag sy onkruid+ en sy doringbosse verteer.

  • Nahum 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan?

      Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word.

  • Sefanja 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘Daarom, hou aan om my te verwag’,+ is die woord van Jehovah, ‘tot die dag dat ek opstaan tot die buit,+ want my regterlike beslissing is om nasies te versamel,+ om koninkryke bymekaar te bring ten einde my veroordeling oor hulle uit te stort,+ al my brandende toorn; want deur die vuur van my ywer sal die hele aarde verteer word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel