13 En vir hulle sal die woord van Jehovah beslis word “gebod op gebod, gebod op gebod, meetsnoer op meetsnoer, meetsnoer op meetsnoer,+ hier ’n bietjie, daar ’n bietjie”, sodat hulle sal gaan en beslis agteruit struikel en verbreek en verstrik en gevang word.+