Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 19:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Miskien sal Jehovah u God al die woorde hoor+ van Rabʹsake, wat deur die koning van Assiʹrië, sy heer, gestuur is om die lewende God uit te tart,+ en sal hy van hom rekenskap eis vir die woorde wat Jehovah u God gehoor het.+ En u moet ’n gebed+ opstuur vir die oorblyfsel+ wat nog gevind kan word.’”

  • 2 Konings 19:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+

      En teen wie het jy jou stem verhef+

      En slaan jy jou oë omhoog?+

      Teen die Heilige van Israel!+

  • 2 Kronieke 32:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hy het selfs briewe geskryf+ om Jehovah, die God van Israel,+ te smaad en om teen hom te praat deur te sê: “Soos die gode+ van die nasies van die lande wat hulle volk nie uit my hand verlos het nie,+ so sal die God van Hiskiʹa sy volk nie uit my hand verlos nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel