Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek sal beslis vyftien jaar by jou dae byvoeg, en uit die palm van die koning van Assiʹrië sal ek jou en hierdie stad verlos, en ek sal hierdie stad ter wille van my en ter wille van my kneg Dawid+ verdedig.”’”+

  • Jesaja 31:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Soos vlieënde voëls, so sal Jehovah van die leërs Jerusalem verdedig.+ Deur dit te verdedig, sal hy dit ook beslis bevry.+ Deur dit te spaar, sal hy dit ook laat ontkom.”

  • Jesaja 38:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en uit die palm van die koning van Assiʹrië sal ek jou en hierdie stad verlos, en ek sal hierdie stad verdedig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel