Spreuke 3:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Jy sal nie bang hoef te wees vir ’n skielike verskrikking nie,+ en ook nie vir die storm oor die goddeloses, omdat dit kom nie.+ Jesaja 41:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+
25 Jy sal nie bang hoef te wees vir ’n skielike verskrikking nie,+ en ook nie vir die storm oor die goddeloses, omdat dit kom nie.+
10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+