Psalm 69:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want weens u het ek smaad gedra,+Vernedering het my aangesig bedek.+ Jesaja 53:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy is verag en deur die mense vermy,+ ’n man bestem vir pyn en om met siekte bekend te wees.+ En dit was asof sy gesig vir ons verberg is.+ Hy is verag, en ons het hom van geen belang geag nie.+ Lukas 23:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Maar hulle almal, die hele menigte, het uitgeroep en gesê: “Neem hom weg,+ maar laat Barabʹbas vir ons vry!”+
3 Hy is verag en deur die mense vermy,+ ’n man bestem vir pyn en om met siekte bekend te wees.+ En dit was asof sy gesig vir ons verberg is.+ Hy is verag, en ons het hom van geen belang geag nie.+
18 Maar hulle almal, die hele menigte, het uitgeroep en gesê: “Neem hom weg,+ maar laat Barabʹbas vir ons vry!”+