3 Hy is verag en deur die mense vermy,+ ’n man bestem vir pyn en om met siekte bekend te wees.+ En dit was asof sy gesig vir ons verberg is.+ Hy is verag, en ons het hom van geen belang geag nie.+
29 en hulle het van dorings ’n kroon gevleg en dit op sy kop gesit, en ’n riet in sy regterhand. En hulle het voor hom gekniel en met hom die spot gedryf+ en gesê: “Goeiedag, Koning van die Jode!”+