Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Wee die herders wat die skape van my weiding vernietig en verstrooi!”+ is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 50:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 ’n Kudde sterwende skape het my volk geword.+ Hulle herders het hulle laat ronddwaal.+ Op die berge het hulle hulle weggelei.+ Van berg na heuwel het hulle gegaan. Hulle het hulle rusplek+ vergeet.

  • Esegiël 34:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hulle is geleidelik verstrooi omdat daar geen herder was nie,+ sodat hulle vir al die wilde diere van die veld voedsel geword het, en hulle is voortdurend verstrooi.+

  • Matteus 9:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Toe hy die skare sien, het hy vir hulle innig jammer gevoel,+ want hulle was gestroop en rondgegooi soos skape sonder ’n herder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel