Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Dít is wat Jehovah gespreek het deur te sê: ‘Laat ek geheilig word+ onder dié wat naby my is,+ en laat ek verheerlik word+ voor die aangesig van die hele volk.’” En Aäron het stilgebly.

  • Numeri 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hulle moet omsien na al die voorwerpe+ van die tent van samekoms, ja, na die verpligting van die kinders van Israel, deur die diens van die tabernakel te verrig.+

  • Esra 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ook het koning Kores die voorwerpe van die huis van Jehovah uitgebring,+ wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem weggevoer+ en toe in die huis van sy god gesit het.+

  • Esra 8:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En die priesters en die Leviete het die gewig van die silwer en die goud en die voorwerpe ontvang om dit na Jerusalem, na die huis van ons God,+ te bring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel