Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het Hiskiʹa, die koning van Juda, na die koning van Assiʹrië in Lagis gestuur en gesê: “Ek het gesondig. Trek van my af weg. Wat u my ook al oplê, sal ek dra.”+ Daarop het die koning van Assiʹrië Hiskiʹa, die koning van Juda, driehonderd talente silwer+ en dertig talente goud opgelê.

  • Jesaja 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het dit omgespit en die klippe daaruit verwyder en dit met ’n uitgesoekte rooi wingerdstok beplant en ’n toring in die middel daarvan gebou.+ En hy het ook ’n wynpers daarin uitgekap.+ En hy het bly hoop dat dit druiwe sou voortbring,+ maar dit het mettertyd wilde druiwe voortgebring.+

  • Jesaja 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 en dwarsdeur Juda beweeg.+ Hy sal oorstroom en oorloop. Tot aan die nek sal hy reik.+ En die uitspreiding van sy vlerke+ sal die breedte van jou land vul, o Immaʹnuel!”+

  • Jeremia 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Soos bewakers van die oop veld is hulle aan alle kante teen die stad,+ omdat dit teen my in opstand gekom het”,+ is die woord van Jehovah.

  • Lukas 19:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Want die dae sal oor jou kom wanneer jou vyande ’n verskansing+ met spits pale+ rondom jou sal bou en jou sal omsingel+ en jou van alle kante in benoudheid+ sal bring,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel