Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Hulle het egter ongehoorsaam geword+ en teen u in opstand gekom+ en u wet agter hulle rug bly werp,+ en hulle het u profete doodgemaak,+ wat teen hulle getuig het om hulle na u terug te bring;+ en hulle het dade van groot minagting bly pleeg.+

  • Jesaja 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar as julle weier+ en opstandig is, sal julle deur die swaard verteer word; want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+

  • Jesaja 30:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want dit is ’n opstandige volk,+ leuenagtige kinders,+ kinders wat die wet van Jehovah nie wou hoor nie;+

  • Jesaja 63:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+

  • Esegiël 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy het vir my gesê: “Mensekind, ek stuur jou na die kinders van Israel toe,+ na opstandige nasies wat teen my in opstand gekom het.+ Hulle en hulle voorvaders het teen my oortree tot hierdie selfde dag toe.+

  • Esegiël 20:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “‘“En die kinders het teen my in opstand begin kom.+ In my insettinge het hulle nie gewandel nie, en my regterlike beslissings het hulle nie onderhou deur dit na te kom nie, waardeur die mens, as hy dit deurentyd nakom, ook sal bly lewe.+ My sabbatte het hulle ontheilig.+ Toe het ek beloof om my woede oor hulle uit te stort, om my toorn teen hulle te laat uitwoed in die wildernis.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel