Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 49:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Só het Jehovah gesê: “In ’n tyd van welwillendheid het ek jou geantwoord,+ en in ’n dag van redding het ek jou gehelp;+ en ek het jou deurentyd bewaar, sodat ek jou as ’n verbond vir die volk sou kon gee,+ om die land te herstel,+ om die verwoeste erfbesittings weer in besit te laat neem,+

  • Jesaja 51:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want Jehovah sal Sion beslis vertroos.+ Hy sal al sy verwoeste plekke vir seker vertroos,+ en hy sal sy wildernis soos Eden+ maak en sy woestynvlakte soos die tuin van Jehovah.+ Verheuging en blydskap sal daarin gevind word, danksegging en die stem van die melodie.+

  • Openbaring 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Maar wat die voorhof betref wat buitekant+ die tempelheiligdom is, werp dit heeltemal uit en moet dit nie meet nie, want dit is aan die nasies gegee,+ en hulle sal die heilige stad+ twee-en-veertig maande+ lank met die voete vertrap.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel