Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 61:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want soos die aarde sy uitspruitsel voortbring, en soos die tuin laat uitspruit wat daarin gesaai is,+ so sal die Soewereine Heer Jehovah regverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+

  • Jeremia 33:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die stad sal beslis vir my ’n naam van vreugde,+ ’n lof en ’n sieraad word by al die nasies van die aarde wat sal hoor van al die goedheid wat ek aan hulle bewys.+ En hulle sal beslis in angs verkeer+ en in beroering wees+ weens al die goedheid en weens al die vrede wat ek daaraan gee.’”+

  • Sefanja 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Kyk, in dié tyd tree ek op teen almal wat jou verdruk;+ en ek sal dié red wat mank is,+ en dié wat verstrooi is, sal ek bymekaarmaak.+ En ek sal hulle tot ’n lof en ’n naam in die hele land van hulle skaamte maak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel