4 dan sal ek beslis julle reënbuie op hulle regte tyd gee,+ en die land sal inderdaad sy opbrengs lewer,+ en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.+
4 “Geseënd sal die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond en die vrug van jou mak diere,+ die kalwers van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee wees.+
55Kom, almal wat dors is!+ Kom na die water.+ En dié wat geen geld het nie! Kom, koop en eet.+ Ja, kom, koop wyn+ en melk+ selfs sonder geld en sonder prys.+
2 Waarom bly julle geld betaal vir wat nie brood is nie, en waarom swoeg julle vir iets wat nie versadig nie?+ Luister aandagtig na my en eet wat goed is,+ en laat julle siel hom in vettigheid verlustig.+