Eksodus 23:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 In jou land sal daar geen vrou wees wat ’n miskraam het of onvrugbaar is nie.+ Ek sal die getal van jou dae vol maak.+ Jesaja 33:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En geen inwoner sal sê: “Ek is siek” nie.+ Die volk wat in die land woon, sal vergifnis van hulle oortreding ontvang het.+ Jesaja 54:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En al jou kinders+ sal persone wees wat deur Jehovah geleer word,+ en die vrede van jou kinders sal oorvloedig wees.+
26 In jou land sal daar geen vrou wees wat ’n miskraam het of onvrugbaar is nie.+ Ek sal die getal van jou dae vol maak.+
24 En geen inwoner sal sê: “Ek is siek” nie.+ Die volk wat in die land woon, sal vergifnis van hulle oortreding ontvang het.+
13 En al jou kinders+ sal persone wees wat deur Jehovah geleer word,+ en die vrede van jou kinders sal oorvloedig wees.+