Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 30:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want weens die stem van Jehovah sal Assiʹrië met verskrikking vervul word;+ hy sal dit met ’n staf slaan.+

  • Jesaja 31:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die Assiriër sal deur die swaard val, nie dié van ’n man nie; en ’n swaard, nie dié van ’n mens nie, sal hom verslind.+ En hy sal vir die swaard vlug, en sy jong manne sal dwangarbeiders word.

  • Jesaja 37:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Gevolglik het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië, weggetrek en gegaan en teruggekeer+ en in Niʹneve+ gaan woon.

  • Esegiël 31:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Kyk! ’n Assiriër, ’n seder op die Liʹbanon,+ met mooi takke+ en digte blare wat skaduwee bied, en wat hoog gegroei het,+ sodat sy top tussen die wolke was.+

  • Esegiël 32:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Assiʹrië en sy hele vergadering is daar.+ Sy grafte is rondom hom. Hulle is almal omgebring, hulle het deur die swaard geval.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel