Deuteronomium 32:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+ Jesaja 57:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ek het sy weë gesien; en ek het hom begin genees+ en hom gelei+ en hom en sy treurendes+ met vertroosting vergoed.”+ Jeremia 33:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 ‘Kyk, ek bring daarvoor ’n genesing en gesondheid teweeg;+ en ek sal hulle gesond maak en aan hulle ’n oorvloed van vrede en waarheid openbaar.+ Hosea 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “KOM, en laat ons terugkeer tot Jehovah,+ want hy het verskeur,+ maar hy sal ons genees.+ Hy het bly slaan, maar hy sal ons verbind.+
39 SIEN nou dat ek—ja ek—hy is+En dat daar geen gode naas my is nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek het ernstig gewond+ en ek—ek sal genees,+En daar is niemand wat uit my hand ruk nie.+
18 Ek het sy weë gesien; en ek het hom begin genees+ en hom gelei+ en hom en sy treurendes+ met vertroosting vergoed.”+
6 ‘Kyk, ek bring daarvoor ’n genesing en gesondheid teweeg;+ en ek sal hulle gesond maak en aan hulle ’n oorvloed van vrede en waarheid openbaar.+
6 “KOM, en laat ons terugkeer tot Jehovah,+ want hy het verskeur,+ maar hy sal ons genees.+ Hy het bly slaan, maar hy sal ons verbind.+