Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en ek sal jou ’n groot nasie maak en ek sal jou seën en ek sal jou naam groot maak; en jy moet ’n seën wees.+

  • Levitikus 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 dan sal ek beslis julle reënbuie op hulle regte tyd gee,+ en die land sal inderdaad sy opbrengs lewer,+ en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.+

  • Deuteronomium 28:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Jehovah sal sy goeie skatkamer, die hemel, vir jou oopmaak om die reën op jou land op die regte tyd daarvoor te gee+ en om al die werk van jou hand te seën;+ en jy sal beslis aan baie nasies leen, terwyl jy self van niemand sal leen nie.+

  • Psalm 68:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 ’n Oorvloedige stortreën het u laat val, o God;+

      U erfdeel, ja, toe dit afgemat was, het u dit weer krag gegee.+

  • Spreuke 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Die seën van Jehovah—dit maak ryk,+ en hy voeg daar geen pyn by nie.+

  • Sagaria 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En net soos julle ’n vloek onder die nasies geword het,+ o huis van Juda en huis van Israel,+ so sal ek julle red, en julle sal ’n seën word.+ Moenie bang wees nie.+ Laat julle hande sterk wees.’+

  • Maleagi 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Bring al die tiendes+ in die voorraadkamer, sodat daar voedsel in my huis kan wees;+ en stel my asseblief hierin op die proef”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “of ek nie vir julle die sluise van die hemel sal oopmaak+ en op julle ’n seën sal uitstort totdat daar geen gebrek meer is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel