Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het hulle die koning gevange geneem+ en hom na die koning van Babilon in Ribla+ gebring, sodat hulle ’n regterlike beslissing oor hom kon uitspreek.

  • 2 Kronieke 36:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in die huis van hulle heiligdom+ met die swaard doodgemaak het,+ en ook het hy geen medelye vir jong man of maagd, oue of afgeleefde gevoel nie.+ Alles het Hy in sy hand gegee.

  • Jeremia 37:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En koning Sedekiʹa het gestuur en hom laat haal, en die koning het hom in sy huis in ’n verborge plek vrae begin vra.+ En hy het gesê: “Is daar ’n woord van Jehovah?” Hierop het Jeremia gesê: “Daar is!” En hy het verder gesê: “In die hand van die koning van Babilon sal u gegee word!”+

  • Jeremia 39:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ’n krygsmag van die Galdeërs het hulle agternagesit,+ en hulle het Sedekiʹa in die woestynvlaktes van Jeʹrigo+ ingehaal. Toe het hulle hom geneem en hom gebring na Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, in Ribla,+ in die land Hamat,+ sodat hy regterlike beslissings oor hom kon uitspreek.+

  • Jeremia 52:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hulle die koning gevange geneem en hom gebring na die koning van Babilon,+ in Ribla,+ in die land Hamat,+ sodat hy regterlike beslissings oor hom kon uitspreek.+

  • Esegiël 17:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En ek sal my net oor hom uitsprei, en hy sal beslis in my vangnet gevang word;+ en ek sal hom na Babilon bring en daar met hom in die gerig tree omdat hy ontrou teenoor my gehandel het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel