Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘“En daarna”, is die woord van Jehovah, “sal ek Sedekiʹa, die koning van Juda, en sy knegte en die volk en dié wat in hierdie stad oorbly van die pes, van die swaard en van die hongersnood, in die hand gee van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, ja, in die hand van hulle vyande en in die hand van dié wat hulle siel soek, en hy sal hulle beslis met die skerpte van die swaard slaan.+ Hy sal nie vir hulle jammer voel nie, en ook sal hy geen medelye betoon of enige barmhartigheid bewys nie.”’+

  • Jeremia 24:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘En soos die slegte vye wat te sleg is om te eet,+ ja, só het Jehovah gesê: “So sal ek Sedekiʹa,+ die koning van Juda, maak en sy vorste en die oorblyfsel van Jerusalem wat in hierdie land oorgebly het+ en dié wat in Egipteland woon+—

  • Jeremia 34:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Sedekiʹa, die koning van Juda,+ en sy vorste sal ek gee in die hand van hulle vyande en in die hand van dié wat hulle siel soek en in die hand van die krygsmag van die koning van Babilon+ wat van julle af wegtrek.’+

  • Esegiël 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal beslis my net oor hom uitsprei, en hy sal in my vangnet gevang word;+ en ek sal hom na Babilon bring, na die land van die Galdeërs,+ maar hy sal dit nie sien nie; en daar sal hy sterf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel