Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het ek gesê: “Hoe lank, o Jehovah?”+ Toe het hy gesê: “Totdat die stede in puin stort, om sonder inwoner te wees, en die huise sonder ’n mens is en die land verwoes is tot ’n woesteny,+

  • Jesaja 24:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Kyk! Jehovah maak die land leeg en verwoes dit,+ en hy het die oppervlak daarvan omgekeer+ en sy inwoners verstrooi.+

  • Jeremia 7:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En ek sal uit die stede van Juda en uit die strate van Jerusalem die stem van verheuging en die stem van blydskap, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid laat ophou;+ want die land sal niks anders as ’n verwoeste plek word nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel