Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 9:57
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 En al die kwaad van die manne van Sigem het God op hulle eie hoof laat terugkom, sodat die vervloeking+ van Jotam,+ die seun van Jerubʹbaäl,+ oor hulle sou kom.+

  • 1 Samuel 25:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En Dawid het gehoor dat Nabal gesterf het, en hy het toe gesê: “Mag Jehovah geloof word, wat die regsaak+ van my smaad+ gevoer het om my uit Nabal se hand te bevry en wat sy kneg van kwaad teruggehou het,+ en Jehovah het die kwaad van Nabal op sy eie hoof laat terugkom!”+ En Dawid het gestuur en ’n huweliksvoorstel aan Abiʹgail gedoen, om haar vir hom as vrou te neem.+

  • Nehemia 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hoor,+ o ons God, want ons het ’n voorwerp van veragting+ geword; en laat hulle smaad+ op hulle eie hoof terugkom, en gee hulle oor aan plundering in die land van gevangenskap.

  • Jeremia 30:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Kyk! ’n Windstorm van Jehovah, woede, het uitgegaan, ’n meesleurende orkaan.+ Op die hoof van die goddeloses sal dit neerwarrel.+

  • Joël 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 kyk, ek wek hulle op om uit die plek te kom waarheen julle hulle verkoop het,+ en ek sal julle behandeling op julle hoof laat terugkom.+

  • Obadja 15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want die dag van Jehovah teen al die nasies is naby.+ Soos jy gedoen het, sal aan jou gedoen word.+ Jou soort behandeling sal op jou eie hoof terugkom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel