Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het hy al die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die koning se huis+ daarvandaan uitgebring en al die goue voorwerpe+ stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het, net soos Jehovah gesê het.

  • 2 Kronieke 36:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En van die voorwerpe+ van die huis van Jehovah het Nebukadneʹsar+ na Babilon gebring en dit toe in sy paleis in Babilon+ gesit.

  • Jeremia 28:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Binne nog twee volle jare bring ek na hierdie plek al die voorwerpe van die huis van Jehovah terug wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon,+ uit hierdie plek geneem het om dit na Babilon te bring.’”

  • Daniël 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Na verloop van tyd het Jehovah Joʹjakim, die koning van Juda,+ en ’n gedeelte van die voorwerpe+ van die huis van die ware God in sy hand gegee, sodat hy hulle na die land Siʹnear+ gebring het, na die huis van sy god; en die voorwerpe het hy na die skathuis van sy god gebring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel