Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En baie van die priesters+ en die Leviete en die hoofde van die vaderhuise,+ die ou manne wat die vorige huis gesien het,+ het met ’n harde stem gehuil+ toe die fondament+ van hierdie huis voor hulle oë gelê is, terwyl baie ander die stem in vreugdevolle gejuig+ verhef het.

  • Nehemia 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 So het die hele gemeente van dié wat uit die gevangenskap teruggekom het, hutte gemaak en in die hutte gaan woon; want die kinders van Israel het nie so gedoen van die dae van Josua, die seun van Nun,+ af tot daardie dag toe nie, sodat daar baie groot blydskap was.+

  • Jesaja 35:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en beslis met vreugdegeroep na Sion kom;+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry, en droefheid en gesug sal wegvlug.+

  • Jesaja 51:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Dan sal die losgekooptes van Jehovah terugkeer, en hulle sal na Sion kom met vreugdegeroep,+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry.+ Droefheid en gesug sal beslis wegvlug.+

  • Jeremia 31:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Ek sal jou weer herbou en jy sal herbou word,+ o maagd van Israel. Jy sal jou weer met jou tamboeryne versier en uitgaan in die dans van dié wat lag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel