Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 As Jehovah van die leërs nie vir ons net ’n paar oorlewendes laat oorbly het nie,+ sou ons net soos Sodom geword het, sou ons soos Gomorʹra gewees het.+

  • Jeremia 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “En ek sal die oorblyfsel van my skape bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het,+ en ek sal hulle terugbring na hulle weiveld,+ en hulle sal beslis vrugbaar wees en baie word.+

  • Joël 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal veilig wegkom;+ want dié wat ontkom het, sal op die berg Sion en in Jerusalem wees,+ net soos Jehovah gesê het, en onder die oorlewendes, wat deur Jehovah geroep word.”+

  • Romeine 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Jesaja roep oor Israel uit: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see,+ is dit die oorblyfsel wat gered sal word.+

  • Romeine 11:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 So het daar dan ook in die teenswoordige tyd ’n oorblyfsel+ verskyn ooreenkomstig ’n verkiesing+ weens onverdiende goedhartigheid.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel