Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 26:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Ja, ons het op u gehoop, o Jehovah, vir die weg van u oordele.+ Na u naam en na u gedagtenis+ het die begeerte van die siel uitgegaan.+

  • Jesaja 56:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “En die uitlanders wat hulle met Jehovah verbind het om hom te dien+ en om die naam van Jehovah lief te hê,+ ten einde sy knegte te word, almal wat die sabbat hou om dit nie te ontheilig nie en wat aan my verbond vashou,+

  • Sagaria 8:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En baie volke en magtige nasies sal kom om Jehovah van die leërs in Jerusalem te soek+ en om die aangesig van Jehovah te versag.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel