Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En in die negende+ jaar van sy koningskap, in die tiende maand, op die tiende+ dag van die maand, het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon,+ ja, hy en sy hele krygsmag, teen Jerusalem gekom en begin om daarteen kamp op te slaan en daarteen ’n beleëringsmuur rondom te bou.+

  • 2 Kronieke 36:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in die huis van hulle heiligdom+ met die swaard doodgemaak het,+ en ook het hy geen medelye vir jong man of maagd, oue of afgeleefde gevoel nie.+ Alles het Hy in sy hand gegee.

  • Jeremia 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘“Want ek het my aangesig teen hierdie stad gerig ten kwade en nie ten goede nie”,+ is die woord van Jehovah. “In die hand van die koning van Babilon sal dit gegee word,+ en hy sal dit beslis met vuur verbrand.”+

  • Jeremia 32:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 want Sedekiʹa, die koning van Juda, het hom opgesluit+ en gesê:

      “Waarom profeteer jy+ en sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babilon, en hy sal dit beslis inneem;+

  • Jeremia 52:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Uiteindelik, in die negende jaar van sy koningskap,+ in die tiende maand, op die tiende dag van die maand, het Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, hy en sy hele krygsmag, teen Jerusalem gekom,+ en hulle het begin om daarteen kamp op te slaan en daarteen ’n beleëringsmuur rondom te bou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel