Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 51:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Skielik het Babilon geval, sodat hy gebroke is.+ WEEKLAAG oor hom.+ Neem balsem vir sy pyn.+ Miskien sal hy gesond word.”

  • Jeremia 51:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “Die een hardloper hardloop die ander hardloper tegemoet, en die een boodskapper die ander boodskapper,+ om vir die koning van Babilon te vertel dat sy stad aan alle kante ingeneem is,+

  • Daniël 5:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 In daardie selfde nag is Belʹsasar, die Galdese koning, doodgemaak+

  • Openbaring 18:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarom sal haar plae+ in een dag kom: dood en verdriet en hongersnood, en sy sal heeltemal met vuur verbrand word,+ want Jehovah God, wat haar geoordeel het, is sterk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel