11 En oor jou sal rampspoed kom; jy sal geen beswering daarteen ken nie. En teëspoed sal jou oorval;+ jy sal dit nie kan afweer nie. En daar sal skielik+ ’n verwoesting oor jou kom wat jy nie ken nie.
24 Ek het vir jou ’n strik gestel, en jy is ook gevang, o Babilon, en jy het dit nie geweet nie.+ Jy is gevind en ook gegryp, want vir Jehovah het jy jou vererg.+
43 “Die koning van Babilon het die berig oor hulle gehoor,+ en sy hande het slap geword.+ Daar is benoudheid! Hewige pyne het hom aangegryp, net soos ’n vrou wat geboorte gee.+