2 “Vertel dit onder die nasies en verkondig dit.+ En rig ’n baken op;+ verkondig dit. STEEK niks weg nie. Sê: ‘Babilon is ingeneem.+ Bel is beskaamd gemaak.+ Meroʹdag het verskrik geword. Sy beelde is beskaamd gemaak.+ Sy drekgode het verskrik geword.’
52 “Daarom, kyk! daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal my aandag op sy gesnede beelde rig,+ en in sy hele land sal die deurboorde kreun.”+