11 En Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, het die res van die volk+ wat in die stad agtergelaat is en die oorlopers wat na die koning van Babilon oorgeloop het en die res van die menigte, in ballingskap weggevoer.+
18 En al die voorwerpe,+ groot+ en klein, van die huis van die ware God en die skatte+ van die huis van Jehovah en die skatte van die koning+ en van sy vorste, alles het hy na Babilon gebring.