16 “Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring rampspoed+ oor hierdie plek en oor sy inwoners,+ ja, al die woorde+ van die boek wat die koning van Juda gelees het;+
24 “Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring rampspoed+ oor hierdie plek en sy inwoners,+ al die vloeke+ wat geskrywe staan in die boek wat hulle aan die koning van Juda voorgelees het,+
19 Luister, o aarde! Kyk, ek bring rampspoed oor hierdie volk+ as die vrug van hulle gedagtes,+ want hulle het geen aandag aan my woorde geskenk nie; en my wet—ook dit het hulle bly verwerp.”+