Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Kyk! Die dag van Jehovah kom, wreed, met grimmigheid sowel as met brandende toorn, om die land ’n voorwerp van verbasing te maak+ en om die land se sondaars daaruit te verdelg.+

  • Jesaja 27:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wanneer sy takkies verdroog het, sal vroue wat daar kom, hulle afbreek en aan die brand steek.+ Want dit is nie ’n volk wat vlug van begrip is nie.+ Daarom sal sy Maker aan hom geen barmhartigheid bewys nie, en sy Formeerder sal aan hom geen guns betoon nie.+

  • Esegiël 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En my oog sal nie vir jou jammer voel nie,+ en ook sal ek geen medelye voel nie, want ek sal jou eie weë oor jou bring, en jou eie verfoeilike dinge sal in jou midde wees;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+

  • Esegiël 24:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ek, Jehovah, het gespreek.+ Dit sal kom,+ en ek sal optree. Ek sal dit nie nalaat nie,+ ook sal ek nie jammer+ of spyt voel nie.+ Volgens jou weë en volgens jou handelinge sal hulle jou beslis oordeel’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”

  • Romeine 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel