Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal hulle te pletter slaan, die een teen die ander, die vaders sowel as die kinders, terselfdertyd”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal geen medelye betoon of jammer voel nie, en ek sal nie so barmhartig wees dat ek hulle nie sal verdelg nie.”’+

  • Esegiël 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘Daarom, so waar as ek lewe’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘waarlik, omdat jy my heiligdom met al jou walglike dinge+ en met al jou verfoeilike dinge+ verontreinig het, sal Ek jou ook verminder,+ en my oog sal nie jammer voel nie,+ en ook sal ek geen medelye betoon nie.+

  • Esegiël 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek sal ook in woede optree.+ My oog sal nie jammer voel nie, en ook sal ek geen medelye voel nie.+ En hulle sal beslis met ’n harde stem voor my ore roep, maar ek sal hulle nie hoor nie.”+

  • Esegiël 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ook wat my betref, my oog sal nie jammer voel nie,+ en ook sal ek geen medelye betoon nie.+ Hulle weg sal ek beslis op hulle eie hoof laat neerkom.”+

  • Sagaria 11:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘Want ek sal geen medelye meer met die inwoners van die land betoon nie’,+ is die woord van Jehovah. ‘Daarom, kyk, ek lewer die mense oor, elkeen in die hand van sy metgesel+ en in die hand van sy koning;+ en hulle sal die land beslis verpletter, en ek sal nie uit hulle hand verlos nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel