Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want net Og, die koning van Basan, het oorgebly van wat oor was van die Refaïete.+ Kyk! Sy baar was ’n ysterbaar. Is dit nie in Rabba+ van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, volgens die el van ’n man.

  • Jeremia 49:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “‘Daarom, kyk! daar kom dae’, is die woord van Jehovah, ‘en ek sal die alarmsein van die oorlog+ teen Rabba+ van die kinders van Ammon laat hoor; en hy sal beslis ’n puinhoop word, ’n verlate woesteny,+ en sy afhanklike dorpe+ sal met vuur aan die brand gesteek word.’+

      “‘En Israel sal dié in besit neem wat hom in besit geneem het’,+ het Jehovah gesê.

  • Esegiël 25:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ek sal Rabba+ ’n weiveld vir kamele maak en die kinders van Ammon ’n rusplek vir ’n kudde;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.”’”+

  • Amos 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal die muur van Rabba+ aan die brand steek, en die vuur moet sy woontorings verteer, met ’n alarmsein op die dag van oorlog, met ’n orkaan op die dag van stormwind.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel