Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 82:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Wees regters vir die geringe en die vaderlose seun.+

      Laat reg geskied aan die geteisterde en die arme.+

  • Psalm 94:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hulle maak die weduwee en die inwonende vreemdeling dood,+

      En hulle vermoor die vaderlose seuns.+

  • Jesaja 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Leer om goed te doen;+ soek geregtigheid;+ wys die verdrukker tereg;+ laat reg geskied aan die vaderlose seun;+ bepleit die regsaak van die weduwee.”+

  • Jeremia 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 as julle geen inwonende vreemdeling, geen vaderlose seun en geen weduwee verdruk nie+ en geen onskuldige bloed in hierdie plek vergiet nie+ en nie agter ander gode aan loop tot julle rampspoed nie,+

  • Sagaria 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en verkul geen weduwee+ of vaderlose seun,+ geen inwonende vreemdeling+ of geteisterde nie,+ en beplan geen kwaad teen mekaar in julle hart nie.’+

  • Maleagi 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En ek sal nader kom na julle toe vir die oordeel,+ en ek sal ’n haastige getuie word+ teen die towenaars+ en teen die egbrekers+ en teen dié wat vals sweer+ en teen dié wat bedrieglik handel met die loon van ’n loonarbeider,+ met die weduwee+ en met die vaderlose seun,+ en dié wat die inwonende vreemdeling wegwys,+ terwyl hulle my nie gevrees het nie”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel