10 wat vir dié wat sien, gesê het: ‘Julle moenie sien nie’, en vir dié wat visioene het: ‘Julle moenie vir ons sien wat reg is nie.+ Spreek vir ons vleiende dinge; sien bedrieglike dinge.+
10 omdat, ja, omdat hulle my volk op ’n dwaalspoor gebring het deur te sê: “Daar is vrede!” terwyl daar geen vrede is nie,+ en ’n skeidsmuur word gebou, maar tevergeefs+ pleister hulle dit met witkalk.’+