-
Esegiël 18:24Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
24 “‘En wanneer ’n regverdige hom van sy regverdigheid afkeer en onreg doen+—hy bly handel volgens al die verfoeilike dinge wat die goddelose gedoen het,+ en hy lewe—sal daar nie gedink word aan een van al sy regverdige dade wat hy gedoen het nie.+ Vir sy ontrouheid wat hy gepleeg het en vir sy sonde waarmee hy gesondig het, daarvoor sal hy sterf.+
-
-
Esegiël 33:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 “En wat jou betref, o mensekind, sê vir die kinders van jou volk: ‘Die regverdigheid van die regverdige op sigself sal hom nie op die dag van sy opstandigheid verlos nie.+ Maar wat die goddeloosheid van die goddelose betref, hy sal nie daardeur struikel in die dag dat hy hom van sy goddeloosheid afkeer nie.+ Ook sal enigiemand wat regverdigheid besit, nie daardeur kan bly lewe in die dag dat hy sondig nie.+
-