Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En wanneer ’n regverdige hom van sy regverdigheid afkeer+ en onreg doen en ek ’n struikelblok voor hom moet sit,+ dan sal hy sterf omdat jy hom nie gewaarsku het nie. Vir sy sonde sal hy sterf,+ en aan sy regverdige dade wat hy gedoen het, sal nie gedink word nie,+ maar sy bloed sal ek van jou hand terugeis.+

  • Esegiël 18:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “‘En wanneer ’n regverdige hom van sy regverdigheid afkeer en onreg doen+—hy bly handel volgens al die verfoeilike dinge wat die goddelose gedoen het,+ en hy lewe—sal daar nie gedink word aan een van al sy regverdige dade wat hy gedoen het nie.+ Vir sy ontrouheid wat hy gepleeg het en vir sy sonde waarmee hy gesondig het, daarvoor sal hy sterf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel