Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Ek is werklik spyt+ dat ek Saul as koning laat regeer het, want hy het hom daarvan afgekeer+ om my te volg en my woorde nie uitgevoer nie.”+ En dit het Samuel ontstel,+ en hy het die hele nag deur tot Jehovah geroep.+

  • 1 Konings 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En toe Salomo oud word,+ het sy vrouens sy hart laat afwyk+ om ander gode te volg;+ en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.

  • Esegiël 33:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En wat jou betref, o mensekind, sê vir die kinders van jou volk: ‘Die regverdigheid van die regverdige op sigself sal hom nie op die dag van sy opstandigheid verlos nie.+ Maar wat die goddeloosheid van die goddelose betref, hy sal nie daardeur struikel in die dag dat hy hom van sy goddeloosheid afkeer nie.+ Ook sal enigiemand wat regverdigheid besit, nie daardeur kan bly lewe in die dag dat hy sondig nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel